Frank Botha

Vreesloos. Trots. Afrikaans.

Follow me on TwitterRSS Feeds

  • Home

Frank Botha: WTF?

Aug 29th

Posted by Frank Botha in DAGBOEK | 24 views

1 comment

Die wêreld is weird…

4x4, Bus, Mercenary, Offroad, Onroad

Nella: ‘n serenade. Soortvan.

Aug 26th

Posted by Frank Botha in DAGBOEK | 83 views

3 comments

Nella en ek beslis trou. Eventually. In sonde saambly is nogal lekker. Trou is nie perdekoop nie, sê die Krimpies. Damn right. Buite-egtelik lekker.

Ek sal ná hierdie inskrywing op Twitter met jou gesels.

Krimpies, Sonde, Trou

LOL

Aug 26th

Posted by Frank Botha in DAGBOEK | 38 views

1 comment

While riding one day, a cowboy meets an Indian riding along with a dog and a sheep and begins a conversation. “Hey, nice dog you got there. Mind if I speak to him?” “Dog no talk,” replies the Indian. Unperturbed, the cowboy continues. “Hey dog, how’s it going?” he queries. “Doin’ alright,” shrugs the dog, looking up. The Indian looks shocked. “How does your owner treat you?” he continues. “Real good,” replies the pooch. “He walks me twice a day, feeds me great food, and takes me to the lake once a week to play.” The Indian’s jaw drops in disbelief. “Mind if I talk to your horse?” continues the cowboy. “Horse no talk,” states the Native American. “We’ll see,” says the cowboy. “Hey horse, how’s it going?” “Good,” smiles the nag. “And how does your owner treat you?” “Pretty good,” says the horse. “He rides me regularly, brushes me down often, and keeps me in a shed to protect me.” “Good, mind if I talk to your sheep?” asks the cowboy. “Sheep liar,” snaps the Indian. (Het jy enige goeie/stoute grappe om te deel? Stuur hom nou!)

Cowboy, Indian, Native American

Njammies

Aug 26th

Posted by Nella in DAGBOEK | 52 views

5 comments

As Suid-Afrikaner het ek ‘n liefde vir ‘n lekker stuk biltong, semi-droog met ‘n bietjie vet.  Die koljander máák die biltong.  Tóg kan ander nasies van die wêreld nie verstaan waarom enige regdenkende mens gedroogde vleis sal eet nie.  Dit gaan jou nie keer om te smul aan jou biltong nie, nê?

Suid-Afrika is nie die enigste land met “vreemde” smulhappies nie.  In Europa eet die Jode hoender vet, dit word schmaltz genoem.  Viëtnam is bekend dat hulle skerpioene eet, blykbaar sien hulle dit as niks vreemd nie.  Sommiges sê dit is soos om kreef te eet.

Aan die ander kant van die aardbol eet die Nieu-Seelanders huhu, dit is larwes.  Dit is seker nie so vreemd nie, as jy in ag neem dat sommige Suid-Afrikaners mopanie-wurms eet.  Ek het onder weg na Phalaborwa vroue met skottels gesien, besig om wurmpies te “pluk” uit bome.  Hierdie gekleurde wurmpie is byna te mooi om te eet.  Besef die mense nie dat dit goggatjies is nie?  Die mense wat in die Fillepyne bly is behoorlik mallerig, hulle eet gebraaide krieke as “bar snacks”, goeie genugtig!  Volgende keer as jy ‘n kriekie sien, vang dit, dit kan vanaand se TV-happie word.

Mopanie Wurmpie

Aardbol, Biltong, Mopanie wurm, Smulhappies

Single ladies

Aug 26th

Posted by Frank Botha in DAGBOEK | 70 views

6 comments

Is jy eensaam? Gatvol vir masturbasie? Traai dié versameling chat-up lines. Wie weet, dalk kry jy daai girl. Of ‘n PK.

  • Babe, your eyes are like spanners. When you look at me, hey, my nuts tighten.
  • If I’m a pain in your ass, we can just add more lube. Maklik.
  • If you were a hamburger, you’d be a McGorgeous. (Fokken lame)
  • If I said you have a beautiful body, would you hold it against me?
  • Your name must be Daisy, cause I’d like to plant you right here.
  • Excuse me, are you in heat?
  • Nice shoes, wanna fuck?
  • Do you take it up the ass?
  • “Tickle your pussy with a feather?” What?! she’ll ask. I said, “particulary nice weather”. (Dis ‘n wenner, ouens. Pasop vir die klap)
Daisy, Feather, Shoes
« First...«23456»102030...Last »
  • ADMIN

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org
  • TWITTER

    Loading tweets...
    Follow me on Twitter!
  • AANMERKINGS

    • demoerin on RIP Dwayne
    • demoerin on Gym
    • demoerin on Nella: WTF?!
    • Dellie on Nella: WTF?!
    • Suz on Nella: WTF?!
    • Nella on Amen
    • BabyDragon 1010 on Amen
    • demoerin on Nella: WTF?!
    • Gielie Geelmielie on R.I.P. Rapie. Nella. Toilethumor. Bakgat 2 (Skêr!). Steve word 46. Voortrekkermonument. Bokke!
    • Gielie Geelmielie on R.I.P. Rapie. Nella. Toilethumor. Bakgat 2 (Skêr!). Steve word 46. Voortrekkermonument. Bokke!
    • Recent comments
    • Popular posts
    • Archives
    • Tags
    • Categories
    • DAGBOEK (160)
    Bandwydte Besigheid Blogosfeer Borsmelk Checkers Cornflakes Dan Roodt Duisend En Een Eiendomreg Faaldrumpel FM Stereo Handelsmerk Hemel Hemelse Vader Hunk Interaksie Jon Lajoie Justice Malala Kakhuis Kellog's Loraine Steyn Mamma Mia! Max Du Preez Media Meermin Meningspeiling Mondig Mozzletof Opdonner Peutrus Piesang Pornografie Prokureur Rian Van Heerden Samantha Fox Steve Hofmeyr The Climb Tjoklit Verjaardag Vermag Vernon Koekemoer Victor Matfield Vodka en OJ Vrou Wayne Brady
    • September 2010 (10)
    • August 2010 (61)
    • July 2010 (24)
    • June 2010 (65)
    • Huis. Paleis. (106)
    • Jeukende vingers (57)
    • Bitter swak (50)
    • Viva Vavi (28)
    • Rottweiler (23)
    • demoerin: Bok en Carike... kan nogal interessant wees.
    • demoerin: Ek dink weer anders daaraan... mens doen oefening juis om KFC te kan eet :lol: Sterkte met die...
    • demoerin: Miskien het hy net baie kort bene... of baie lang kruisbande?
    • Dellie: Whahaha! Die arme skapie. Ons het altyd ons Maltese pienk en blou gekleur met koek kleursel. :lol:...
    • Suz: Wil net vir almal sê ""Happy Lente dag""
  • INSKRYWINGS

    • RIP Dwayne
    • Hawking
    • Nella: WTF?!
    • Gym
    • Amen
    • Same old. Same old.
    • Nella: WTF?!
    • Amen
    • Nella: WTF?!
    • Amen
  • MEESTE GELEES

    • Whoop-Whoop 2 - 836 views
    • Huis. Paleis. - 678 views
    • Bitter swak - 428 views
    • Kom saam vanaand - 386 views
    • Dis koeël - 386 views
    • Jeukende vingers - 304 views
    • Indien Blanche Rheeder se swanger tieties-kiekie jou offend, is jy blerrie oud. - 269 views
    • Jagter opsoek na prooi. - 225 views
    • Tracy Lee ontken poep op Idols. heat. Panjo in Vosloorus gevind. Blerrie taxi. - 217 views
    • Rottweiler - 214 views
  • WAT SÊ JY?

    Hou jy van my nuwe template?

    View Results

    Loading ... Loading ...
Mystique theme by digitalnature | Powered by WordPress
RSS Feeds XHTML 1.1 Top