Woorde: Frank Botha

Môre vrinne. Welkom by Cornflake Karaoke.
Ek love Miley Cyrus se treffer genaamd The Climb omdat die lirieke daarvan ‘n diep indruk op my maak. Ja, ek weet. Speel die video terwyl jy ontbyt nuttig… Billy Ray Cyrus se 17-jarige meisiekind behartig Cornflake Karaoke op hierdie koel Maandagoggend. Sing saam. Ek plaas die lirieke hieronder.
More >