Ek ontdek ‘n Scope-tydskrif van 1992 en daarbinne verskyn Samantha Fox. Blerrie oulike antie, nê? Met haar ouers se toestemming, pose Fox topless vir Page 3 (The Sun) in ‘83. Haar 36D borste was immergewild onder Page 3-lesers. Sy was selfs Penthouse Pet in Brittanje. In 1986, beëindig sy haar Page 3-modelloopbaan. In 1996 pose sy vir Playboy.

Hei, dis Vrydag. Suid-Afrika versus Mexico. Wie gaan wen?

Môre is daar rugby. Fok die Hane op, Bokke.

Ek dink die game begin 14:00 (SuperSport 1/M-Net).

Lekker naweek.

Chat Maandag 13:00.

Ciao, ciao
Frank Botha