“Watter tipe kos maak ‘n man jags?” vra BeKOMmerd van Pretoria-Tuine.

Beste BeKOMmerd, ja, daar is beslis kossoorte wat jou man so ‘n horing sal gee. Indien jy wil hê dat hy jou vanaand/nóú enetjie moet gee, volg en print my wyse woorde. Google is selde verkeerd. Borsmelk is ‘n gewilde aphrodisiac, maar as ek manlief se kiekie só kyk, vermoed ek jou melkkliere is kurkdroog. Nietemin, gryp daai houer KY Jelly en voer hom piesangs, melk en tjoklits. Hoop jou slaapkamer se muurpapier is oulik want jy gaan lank daarna kyk. Sterkte.

Frank Botha