Any change, even a change for the better, is always accompanied by drawbacks and discomforts. -Arnold Bennett

Dag. Ek moét toegelaat word om my blog te verbeter/op te donner sonder ander se hulp. Mag elkeen sy/haar eie blog verbeter/opdonner. Die duiwel het gisteraand losgebreek nadat ek dié template bekend gestel het en ek sal waarskynlik lesers verloor omdat my inskrywings en jóú aanmerkings êrens in ‘n argief lê. Maar ek reguleer my eie media. Indien jy besluit om dié blog na dese te boikot, sal ek nie in jou pad staan nie. Maar ek gáán jou beslis mis.

Maar as jy bly, sal jy nie spyt wees nie.
Frank Botha