Vreesloos. Trots. Afrikaans.
Posts tagged Mamma Mia!
My virtuele bra
Jun 2nd
Môre. Heelwat celebs vier vandag hul verjaardae:
Dominic Cooper (Mamma Mia!) word 32
Wayne Brady (Yanky akteur/komediant) word 38
Steve/Mark Waugh (Aussie krieketspelers) word 45.
Indien jy vandag verjaar, Mozzletof!
Dis blerrie koud hier. Leeukoud. Ek is nie juis lief vir die winter nie en migreer maklik na die Natalse kus vir klimatisering. Oulike boude sal ook doen.
Dankie vir jou toewyding. Ek noem julle my virtuele bra. Thanks vir die support.
Frank Botha
AANMERKINGS