Vreesloos. Trots. Afrikaans.
Posts tagged Loraine Steyn
Pretoria-familie se huis Zimbabwe-styl beset – booswigte drink selfs bier, stort
Jun 7th
“Hulle was nie hier om te steel nie. Hulle het ingetrek” vertel Lorraine Steyn van Lynnwood, Pretoria nadat booswigte húl huis annekseer het. “Wit man, ek het jou huis gevat” sê die een inbreker vir Lorraine se lewensmaat, Sven Bergman. Die een is 23 en die ander 27 en albei is in hegtenis geneem. Ek was dadelik moerig toe ek hierdie artikel lees. Hoe arrogant is hierdie dose om ‘n familie se huis te beset? Hulle het selfs Sven se bier gedrink, gestort en hul huis geskuif. Wat sal jy doen as dit met jou gebeur?
AANMERKINGS