Hi. Ek skaaf die afgelope 3 ure aan òns blog. Omdat interaksie tussen jou en my van kardinale belang is, is jóú aanmerkings heelbo aan my lys. Daarna volg Wat Dink Jy? (my meningspeiling) en tien inskrywings. Ja, ek weet daar is tans net sewe. Gewildheid bewys hoe, wél, gewild elke inskrywing is. Ek plaas 50 skakels waarop jy jou/jou baas se bandwydte kan mors. Gaan bos.

Frank Botha