Frank Botha
Vreesloos. Trots. Afrikaans.
Vreesloos. Trots. Afrikaans.
Jun 22nd
Woorde: Frank Botha
More >
Jun 22nd
Woorde: Frank Botha
Ek is TEEN onveilige seks. Ek glo aan ‘n VROEG RYP, VROEG VROT-beleid. Ek het my virginity op 21-jarige ouderdom verloor – uit VRYE KEUSE. My Duskant Fyndraai-inskrywing is gemik op mense OUER as agtien (18) omdat ek WERKLIK glo ALLE seksuele aktiwiteite eers NÁ 18-jarige ouderdom MOET plaasvind. Ek vra om verskoning indien my inskrywing enigiemand offend het. Ná heelwat kritiek het ek besluit om Duskant Fyndraai te wysig. Ek sê weer, ek is innig jammer oor daardie inskrywing vandag. Dit was onnodig en onsensitief.
P.S. Ek is bewus van heelwat Frank Botha Facebook-profiles. Ek is NIE op Facebook nie. Punt. Ek distansieer myself en frankbotha.com van ENIGE “Frank Botha Facebook-profiles”. Punt. My mening kan slegs HIER gelees word. Weereens jammer oor die Duskant Fyndraai-inskrywing.
Jun 22nd
Woorde: Frank Botha
More >
Jun 22nd
Woorde: Frank Botha
Môre. Welkom by Cornflake Karaoke.
Vanoggend het ek swaar kitare nodig om my uit die bed te sleep. Linkin Park se treffer genaamd New Divide (van Transformers: Revenge of the Fallen) sal my voor 06:30 uit die vere kry. Dis ‘n fenomenale song en great video. Waar ookal jy jouself op hierdie Dinsdagmôre bevind, crank it up. Pla die bure.
More >
Jun 21st
Woorde: Frank Botha
More >
AANMERKINGS