Woorde: Frank Botha[En die wenner is...]


Eerstens, wil ek Jonathan Ball Publishers vir hierdie gatskop prys bedank. Dit was ‘n voorreg! Dankie aan elkeen wat aan hierdie kompetisie deelgeneem het. Geluk, Chopper, jy wen Ilza Roggeband se boek, 50 Stemme: Die Grootste Name In Afrikaanse Musiek!! Ek sal jou kontak en reël dat jou prys gepos word. Ek kondig môre die tweede wenner aan.

Maar wie gaan dit wees..?

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ultrablock MP3-advertensie