Vreesloos. Trots. Afrikaans.
Dis koeël
Woorde: Frank Botha[Twee Aussie mans skiet mekaar in die hol]
Twee Australiese mans (albei 34-jaar-oud) moét onderskeidelik elk ‘n operasie ondergaan ná hul mekaar met ‘n luggeweer in die boud geskiet het om te kyk òf dit seer sóú wees. Dit was.
Albei was gister in die hospitaal om koeëls uit húl bene en boude te verwyder. Eisj. Een van die bright sparks se vuurwapenlisensie is ná die voorval afgeneem. Bier is glo die oorsaak.
Gelukkig is ek skaam en teruggetrokke. En ‘n introvert… Op skool was ek die voorbeeldige laaitie, the teacher’s pet. Ek’s vandag nóg so – ‘n man van min woorde. Ek verpes konflik. Die wag voor my mond toyi-toyi darem nie meer só dikwels as tien jaar terug nie. Stem jy saam?
*Vind uit of jý Ilza Roggeband se boek wen in my volgende inskrywing. Ek hou duimvas dat jy 50 Stemme wen. Hou hierdie spasie dop.
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Sumari De Bruin MP3-advertensie
| Print article | This entry was posted by Frank Botha on 24/06/2010 at 09:00, and is filed under DAGBOEK. Follow any responses to this post through RSS 2.0. Both comments and pings are currently closed. |
Comments are closed.
AANMERKINGS