Vreesloos. Trots. Afrikaans.
Kom saam vanaand
Woorde: Frank Botha
Om jou cherry te pop is meesal ‘n big deal. Veral vir ‘n vrou. Ek het navorsing gaan doen (om jou tyd te spaar) en wil vandag daaroor praat. Maak haar gemaklik en gebruik ‘n kondoom – ek stel voor dat jy ‘n kondoom gebruik die eerste keer. Die eerste keer is seer vir sommige vroue, maar jou liggaam behoort sy penis sonder moeite binne jou toe te laat. Gebruik ‘n lubricant. Laat hy jou sag vinger voor intercourse. Penetrasie is nie ‘n resies nie, vat dit stadig. Julle sal tien teen een nie die eerste keer saam kom nie, maar dit is irrelevant. Inteendeel, die man gaan altyd eerste kom. Niks om oor skaam te wees nie. Girls, as julle nie die eerste keer orgasme bereik nie, probeer later weer. Jy sal meer ontspanne wees die tweede keer. Manne, wanneer jy uittrek, onthou om die kondoom te gryp en trek stadig uit. Spillage is taboe, kêrels. Moet nie oor jou tottie se grootte worry nie – kanse is goed dat jy haar G-spot sal bereik. Girls behoort ‘n bietjie te bloei. G’n probleem. Girls behoort selfs bietjie seer te wees na die tyd. That too shall pass. Gaan vir goud.
| Print article | This entry was posted by Frank Botha on 22/06/2010 at 07:00, and is filed under DAGBOEK. Follow any responses to this post through RSS 2.0. Both comments and pings are currently closed. |
Comments are closed.
about 2 months ago
about 2 months ago
Ek kan sien dat jy het net een ding op die brein, nes meeste mans…
about 2 months ago
Nou ja toe.
about 2 months ago
Jy doen jou .COM url gestand.
about 2 months ago
“Inteendeel, die man gaan altyd eerste kom.”
about 2 months ago
New Divide – Cool song, cool video.
about 2 months ago
Frank, skryf bietjie iets oor threesomes, as jy tyd het. Nie net hoe om ‘n threesome te score nie, maar oor reels en etiket en so aan.
about 2 months ago
Môre Almal
Frankie ons is almal groot mense en weet van sulke goed!!! Lyk vir my of hy baaaaaaaaaie lus is vanoggend.
about 2 months ago
Frankie, jy moet laat my broer vir jou geslagsvoorligting gee. Die twaalfjariges kan ALLES verduidelik en in besonderhede. Stap vir stap… Amper nes die leeuloop. En ja, ek stem saam.. Frankie is baie lus. Wie maak jou so lus Frank??
about 2 months ago
Ag nee fok Frank!! Jy probeer nou regtig TE hard om aandag te trek!
Fok ou – ALMAL wat hier lees het LANKAL reeds leer steek!! PUNT!
En nee Frank – mans kom NIE altyd voor vrouens nie – slegs mans wat nie veel kennis van liefdemaak EN die vroulike liggaam het nie, maak sulke stellings!
Fok tog – KEEP IT REAL!
about 2 months ago
Wag nou, Frank, wag nou, jy is heeltemal te haastig. Voor jy by bloed en orgasmes en goed kom, moet jy eers kennis van die vroulike anatomie hê en reg kan navigeer as dit donker is, anders as jy klaar gesteek het, is haar cherrie nog heel…
about 2 months ago
Not ayoba Frank… Dis regtig ‘n gross inskrywing!!!
about 2 months ago
Ek stem. Lees hier: http://www.frankbotha.com/?p=19420
about 2 months ago
Frank, waaaaar het jy navorsing gedoen?
about 2 months ago
Op verskeie sites, Miaau.
about 2 months ago
about 2 months ago
Frank ek dink net jy is regtig bar met die inskrywing bly liewer stil as jy niks het om oor te praat nie.
about 2 months ago
Ek vra om verskoning, Sav. Lees hier: http://www.frankbotha.com/?p=19420